Batavia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stadhuis 1710
Die stadwapen van Batavia

Batavia is die naam wat die Indonesiese hoofstad Jakarta in die Hollandse tydperk gekry het (1619-1942).

Batavia in 1897

Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie het hierdie "hoofsetel" in Asië (1619-1795).

Jan van Riebeeck is oorlede in Batavia.

Kasteel van Batavia

Burgermeesters van Batavia[wysig]

Sedert die instelling in 1916:

  • Mr. G.J. Bisschop
  • Prof. Ir. H. van Breen
  • Mr. A. Meijroos
  • Ir. E.A. Voorneman (tot in 1942)