Beaconsfield, Quebec

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Beaconsfield
Village Beaurepaire in Beaconsfield
Village Beaurepaire in Beaconsfield
Ligging van Beaconsfield op die Montréal-eiland
Ligging van Beaconsfield op die Montréal-eiland
Koördinate: 45°26′00″N 73°50′00″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Region Montréal
Stigting 1698
Stadstatus 1910
Regering
 - Burgemeester David Pollock
Oppervlak
 - Land 11,01 km² (4,25 vk m)
Bevolking (2008)
 - Stad 19 517
 - Digtheid 1 896,9/km² (4 912,9/myl2)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Poskode H9W
Skakelkode(s) 514, 438
Webwerf: beaconsfield.ca

Beaconsfield is 'n munisipaliteit in die weste van Montrealeiland (provinsie Quebec, Kanada) met 19 517 inwoners in 2008.

Die stad, wat aan die noordoewer van die Saint-Louismeer lê, is in 1910 geïnkorporeer en maak deel uit van die metropolitaanse gebied van Montreal. Beaconsfield is in 2002 by die stad Montreal ingelyf, maar sy bewoners het later ten gunste van 'n selfstandige stad gestem, wat op 1 Januarie 2006 herstel is. Dit is 'n oorwegend residensiële gebied.

Die bevolking van Beaconsfield is oorwegend Engelstalig.

Eksterne skakels[wysig]