Bell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bell
Ligging van Bell op 'n kaart (Oos-Kaap)
Bell
Bell
Koördinate: 33°15′0″S 27°21′0″O Koördinate: 33°15′0″S 27°21′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Amathole
Plaaslike Munisipaliteit Ngqushwa
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 5605

Bell is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is net noord van Wesley op die R72 hoofpad.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie is in 1857 gestig toe uitgetrede soldate van die Koning se Duitse Legioen hier op plase gevestig is. Die nuwe nedersetting is na Charles Davidson Bell, destydse landmeter-generaal vernoem.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]