Benxi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Benxi
本溪
Die binnestad van Benxi.
Die binnestad van Benxi.
Ligging van Benxi op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Benxi
Benxi
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 41°18′00″N 123°46′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Liaoning
Stigting 1915
Regering
 - Burgemeester Gang Rui
Oppervlak
 - Stad 8 411 km²  (3 248 vk m)
 - Stedelik 747 km² (288 vk m)
Hoogte 131 m (430 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 1 709 538
 - Stedelik 959 610
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 117000
Skakelkode(s) 414
Webwerf: benxi.gov.cn

Benxi (Sjinees: 本溪) is 'n stad in die Sjinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 1 709 538 in 2010. Die stad is in die noordooste van Sjina, suid-suidoos van Shenyang en noord van die grens tot Noord-Korea geleë. Benxi is in 1915 as metallurgiese sentrum gestig. Op 26 April 1942 het 1 549 mynwerkers in 'n steenkoolstof-ontploffing gesterf.