Bergkoester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bergkoester
Bokant van Sanipas op die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. hoeschi
Binomiale naam
Anthus hoeschi
Stresemann, 1938
Algemene verspreiding in die somer.
Algemene verspreiding in die somer.

Die Bergkoester (Anthus hoeschi) is 'n broeiende-endemiese voël en algemene besoeker van Oktober tot April. Die voël leef in berggrasveld en sy nie-broeigebied is waarskynlik Sentraal-Afrika. Hulle kan in die winter op enige plek noord van die Drakensberg aangetref word. Die voël is 19 cm groot en weeg 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Mountain Pipit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthus hoeschi”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.