Bintsjou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bintsjou
滨州
'n Uitsig oor Yejing in Bintsjou.
'n Uitsig oor Yejing in Bintsjou.
Ligging van Bintsjou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Bintsjou
Bintsjou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 37°22′00″N 118°00′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Sjandong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Sun Dehan (孙德汉)
 - Burgemeester An Shiyin (安世银)
Oppervlak
 - Stad 9 444,65 km²  (3 646,6 vk m)
Bevolking (2004)
 - Stad 3 661 500
 - Digtheid 390/km² (1 000/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 543
Webwerf: binzhou.gov.cn

Bintsjou (Sjinees: 滨州) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 3 661 500 in 2004. Die stad is in die ooste van Sjina, suid van Beijing en Tianjin aan die Geelrivier geleë. Bintsjou grens in die suidweste aan Jinan, in die weste aan Detsjou, in die suide aan Zibo en in die ooste aan Dongying.