Dongying

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dongying
东营
CACdongying56492.jpg
Ligging van Dongying op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Dongying
Dongying
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 37°27′00″N 118°28′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Sjandong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Zhang Qiubo (张秋波)
 - Burgemeester Zhang Jianhua (张建华)
Oppervlak
 - Stad 7 923 km²  (3 059 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 035 300
 - Digtheid 260/km² (670/vk m)
 - Metropolitaans 1 004 300
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 546
Webwerf: dongying.gov.cn

Dongying (Sjinees: 东营) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 2 035 300 in 2010. Die stad is in die noordooste van Sjina suidoos van Beijing en Tianjin aan die kus van die Golf van Bohai geleë. Dongying grens in die weste aan Bintsjou, in die suidweste aan Zibo en in die suide aan Weifang. Die stad is 'n belangrike hawestad in die ooste van die land.