Black Sabbath

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Black Sabbath
Black Sabbath 1999-12-16 Stuttgart.jpg
Oorsprong Birmingham (Engeland)
Genre(s) Hard rock, heavy metal
Aktiewe jare 1968 — 2006; 2011 -
Uitgewer(s) Vertigo, Warner Bros, Sanctuary, IRS, Reprise, Epic
Webwerf www.blacksabbath.com
Lede Ozzy Osbourne
Tony Iommi
Geezer Butler
Bill Ward
Assosiasies Heaven and Hell, GZR, Dio
Portal.svg Musiekportaal

Black Sabbath is 'n Engelse musiekgroep afkomstig uit Birmingham en word deur baie mense beskou as die eerste ware metal-musiekgroep. Hulle staan gevolglik ook as die Grandaddy of Metal bekend

Die groep is in 1966 deur Tony Iommi en Geezer Butler gestig. Hulle het hoofsaaklik blues en hard rock-musiek gemaak. Die sanger Ozzy Osbourne is deur middel van 'n koerantadvertensie gevind en het by Butler se huis opgedaag met twee verskillende skoene en 'n hondeleiband aan 'n pantoffel om sy nek. Bill Ward het later by die groep aangesluit en verolledig dit deur die tromme te bespeel.

In 1970 het hulle hul deurbraak getmaak met die treffer Paranoid, wat tans een van die mees heropgevoerde rock-treffers is en wat ook steeds hoog op die "top 100 van alle tye" lys staan.

Diskografie[wysig]

  • Black Sabbath (1970)
  • Paranoid (1970)
  • Master of Reality (1971)
  • Black Sabbath Vol. 4 (1972)
  • Sabbath Bloody Sabbath (1973)
  • Sabotage (1975)
  • Technical Ecstasy (1976)
  • Never Say Die! (1978)
  • Heaven and Hell (1980)
  • Mob Rules (1981)
  • Born Again (1983)
  • Seventh Star (1986)
  • The Eternal Idol (1987)
  • Headless Cross (1989)
  • TYR (1990)
  • Dehumanizer (1992)
  • Cross Purposes (1994)
  • Forbidden (1995)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.