Bleeksingvalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bleeksingvalk
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
(of Accipitriformes, q.v.)

Familie: Accipitridae
Genus: Melierax
Spesie: M. canorus
Binomiale naam
Melierax canorus
(Thunberg, 1799)

Die Bleeksingvalk (Melierax canorus) is 'n algemene standvoël wat voorkom aan die weste van Suid-Afrika, Namibië en Botswana. Die voël is 48 - 62 cm groot, weeg 620 - 1 400 g met 'n vlerkspan van 1.1 meter. Die voël is 'n veelsydige jagter. In Engels staan die voël bekend as Pale chanting goshawk.

'n Bleeksingvalk in Namibië.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Melierax canorus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel[wysig]