Bleekvlerkkeilstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bleekvlerkkeilstert
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Bulweria
Spesie: B. bulwerii
Binomiale naam
Bulweria bulwerii
Jardine & Selby, 1828

Die Bleekvlerkkeilstert (Bulweria bulwerii) is 'n stormvoël en 'n seldsame swerwer aan die weskus van Suid-Afrika. Die voël is 26 - 28 cm groot en weeg 80 - 120 g met 'n vlerkspan van 68 - 72 sentimeter. 100,000 pare broei op eilande in die Noord-Atlantiese en Stille Oseaan en klein getalle in die Indiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Bulwer's petrel.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Bulweria bulwerii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.