Blesbok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blesbok
'n Blesbok in die Krugerwiltdtuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Artiodactyla
Familie: Bovidae
Subfamilie: Alcelaphinae
Genus: Damaliscus
Spesie: D. pygargus
Trinomiale naam
Damaliscus pygargus phillipsi
Sinonieme
Damaliscus dorcas phillipsi

Die Blesbok (Damaliscus pygargus phillipsi) is 'n groot wildsbok wat in die Hoëvelde van Suid-Afrika aangetref word.

'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80 kg en 'n hoogte van 95 cm. Die bul het horings wat 51 cm lank kan word. Die dier se naam verwys na die wit "bles" op sy voorgesig. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam.

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]

  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.