Bloubekmalmok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bloubekmalmok
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Diomedeidae
Genus: Thalassarche
Spesie: T. cauta
Binomiale naam
Thalassarche cauta
(Gould, 1841)[2]
'n Bloubekmalmok sweef oor die water.
Bloubekmalmoke hou daarvan om vissersbote te volg.

Die Bloubekmalmok (Thalassarche cauta) is seevoël wat baie voorkom in Suid-Afrika van Mei tot Oktober en skaars is die ander maande. Die voël staan ook bekend as die Bloubekalbatros en het 'n vlerkspan van 2.4 m-2.8 m. In Engels staan die voël bekend as die Shy albatross.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Thalassarche cauta”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. Brands, S. (2008)