Blougrysvlieëvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blougrysvlieëvanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Muscicapa
Spesie: M. caerulescens
Binomiale naam
Muscicapa caerulescens
(Hartlaub, 1865)

Die Blougrysvlieëvanger (Muscicapa caerulescens) is 'n algemene standvoël in rivierbos en vogtige, oop breëblaarboomveld. Sommige voëls beweeg gedurende die winter na laer areas. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 14 - 15 cm groot en weeg 15 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ashy Flycatcher.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Muscicapa caerulescens”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.