Bloupenspapegaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bloupenspapegaai
Volwasse wyfie in Namibië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Psittaciformes
Superfamilie: Psittacoidea
Familie: Psittacidae
Subfamilie: Psittacinae
Genus: Poicephalus
Spesie: P. rueppellii
Binomiale naam
Poicephalus rueppellii
(Gray, 1849)

Die Bloupenspapegaai (Poicephalus rueppellii) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne, droë boomveld en droë rivierlope. Die voël kom voor in Namibië. Die voël is 21 - 24 cm lank en 100 - 130 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Rüppell's Parrot.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Poicephalus rueppellii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.