Blouvlekduifie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blouvlekduifie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Columbiformes
Familie: Columbidae
Genus: Turtur
Spesie: T. afer
Binomiale naam
Turtur afer
(Linnaeus, 1766)

Die Blouvlekduifie (Turtur afer) is 'n skaars tot 'n redelike algemene standvoël in vogtige breëblaarboomveld, rivierbos, woud en ruigtes. Die voël is 18 - 21 cm lank en 55 - 75 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Blue-spotted Woord Dove.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Turtur afer”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.