Boeing 737

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boeing 737
Virgin Blue Boeing 737-700 Finney-10.jpg
'n Boeing 737-700 van Virgin Blue land op Melbourne Internasionale Lughawe (2005)
Tipe Smalromp-stralervliegtuig
Vervaardiger Boeing Commercial Airplanes
Ontwerp deur Boeing Commercial Airplanes
Nooiensvlug 9 April 1967
Vrygestel 10 Februarie 1968 met Lufthansa
Status In gebruik
Hoofgebruiker Southwest Airlines
Ryanair
United Airlines
American Airlines
Vervaardig 1966–hede
Aantal gebou 8 263[1] (tot Oktober 2014)
Eenheidskoste 737-100: VS$32 miljoen[2]
737-600: VS$59,4 miljoen[3]
737-700: VS$70,9 miljoen
737-800: VS$84,4 miljoen
737-900ER: VS$89,6 miljoen
Weergawes Boeing T-43
'n Boeing 737-800 met vlerktippe

Die Boeing 737 is 'n gewilde kort- tot mediumafstand kommersiële passasierstraalvliegtuig vervaardig deur die Boeing-Korporasie sedert 1967.

Meer as 5 000 is reeds verkoop sedert die bekendstelling in 1967, meer as enige ander kommersiële vliegtuig, en meer as die totale Airbus-produksielyn. Alle modelle het twee motore, een op elke vlerk.

Variante[wysig]

Daar is/was vier basiese generasies van die 737, genaamd die "Original", "Classic", "Next-Generation" (NG) en "MAX" modelle.

  • Original: die 737-100 en -200 (Vervaardig van 1967 tot 1988)
  • Classic: die 737-300, -400, en -500 (Vervaardig van 1983 tot 1997)
  • Next-Generation: 737-600, -700, -800, en -900 (Vervaardig van 1997 - )
  • MAX (Vervaardig van 2017 - )

Verwysings[wysig]