Bollywood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Bollywood is die bynaam van die Hindi filmbedryf in Moembaai.

Herkoms[wysig]

Die naam Bollywood is 'n samevoeging van Moembaai en Hollywood. Dit is, gemeet aan die aantal geproduseerde films, die grootste filmbedryf ter wêreld. Mense kom uit die hele wêreld om as akteurs by Bollywood te werk.

Films[wysig]

Bollywood se rolprente word meestal in die Hindi-taal vrygestel, hoewel Engelsee onderskrifte gewoonlik verskaf word. Die rolprente is oor die algemeen lewendig, tydloos en musikaal van aard. Die vertel van stories, liefesverhale en onrus is algemene temas. Die rolprente is nie net gewild in Indië nie, maar geniet ook 'n sekere mate van internasionale aansien.

Bekende akteurs[wysig]

  • John Abraham
  • Abhishek Bachchan
  • Amitabh Bachchan
  • Mithun Chakravorty
  • Uday Chopra
  • Sunny Deol
  • Ritesh Desmukh
  • Ajay Devgan
  • Sanjay Dutt
  • Govinda
  • Ranveer Singh
  • Vikram Kennedy
  • Aamir Khan
  • Fardeen Khan
  • Saif ali Khan
  • Salman Khan
  • Shahrukh Khan
  • Zayed Khan
  • Akshay Khanna
  • Shahid Kapoor
  • Tushar Kapoor
  • Amol Gupte
  • Akshay Kumar
  • Ali Zafar
  • Dino Morea
  • Vivek Oberoi
  • Ranir Kapoor
  • Arjun Rampal
  • Hrithik Roshan
  • Sunil Shetty
  • Aftab Shivdasani
  • Arshad Warsi
  • Imran Khan
  • Manoj Bajpai


Bekende aktrises[wysig]

  • Amrita Arora
  • Vidya Balan
  • Bipasha Basu
  • Sonali Bendre
  • Priyanka Chopra
  • Mahima Chowdhry
  • Kajol Devgan
  • Neha Dhupia
  • Madhuri Dixit
  • Lara Dutta
  • Kareena Kapoor Khan
  • Karisma Kapoor Khan
  • Manisha Koirala
  • Dia Mirza
  • Rani Mukerji
  • Aishwarya Rai
  • Rekha
  • Sushmita Sen
  • Shilpa Shetty
  • Raveena Tandon
  • Preity Zinta
  • Amrita Rao


Bekende sangers[wysig]

  • Sunidi Chauhan
  • Shreya Goshal
  • Kay Kay
  • Bappi Lahiri
  • Udit Narayan
  • Sonu Nigam
  • Himesh Reshammiya
  • Kumar Sanu
  • Shaan (Shantanu Mukherjee)
  • Alka Yagnik