Bontfraiingpoot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bontfraiingpoot
Wyfie (broeigewaad)
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Suborde: Scolopaci
Familie: Scolopacidae
Genus: Phalaropus
Spesie: P. tricolor
Binomiale naam
Phalaropus tricolor
(Vieillot, 1819)
Sinonieme

Steganopus tricolor

Die Bontfraiingpoot (Steganopus tricolor) is 'n voël en somerswerwer wat leef by kuswatermassas en soutpanne, hoofsaaklik in die weste. Die voël is 22 - 24 cm lank, 40 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Wilson's Phalarope.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bontfraiingpoot (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). Steganopus tricolor. In: IUCN 2012. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2.