Bonttobie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bonttobie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Haematopodidae
Genus: Haematopus
Spesie: H. ostralegus
Binomiale naam
Haematopus ostralegus
Linnaeus, 1758
Geel = slegs in somer; blou = slegs in winter, groen = reg deur die jaar.
Geel = slegs in somer; blou = slegs in winter, groen = reg deur die jaar.

Die Bonttobie (Haematopus ostralegus) is 'n swerwer wat soms aan aan die kus en riviermondings voorkom. In Engels staan die voël bekend as Eurasian oystercatcher.

Voorkoms[wysig]

Bonttobie in vlug.
Bonttobie op die Noorweegse voël-eiland, Runde.

Die voël is swart op die rug met 'n wit borskant en daar is witstrepe op die vlerke, rug en kruis sigbaar in vlug.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Haematopus ostralegus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.