Bosruiter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosruiter
'n Bosruiter in Indië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Subklas: Neornithes
Infraklas: Neognathae
Superorde: Neoaves
Orde: Charadriiformes
Suborde: Scolopaci
Familie: Scolopacidae
Genus: Tringa
Spesie: T. glareola
Binomiale naam
Tringa glareola
Linnaeus, 1758
Sinonieme

Rhyacophilus glareola (Linnaeus, 1758)

Die Bosruiter (Tringa glareola) is 'n algemene somertrekvoël wat by varswatermassas voorkom; skaars by riviere en kushabitats. Die streekbevolking is moontlik 50,000. Die voël is 19 - 21 cm lank, 45 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die Wood Sandpiper.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tringa glareola”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.