Bosuil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosuil
'n Bosuil in Botswana.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Strigiformes
Familie: Strigidae
Genus: Strix
Spesie: S. woodfordii
Binomiale naam
Strix woodfordii
(Smith, 1834)
Sinonieme

Ciccaba woodfordii

Die Bosuil (Strix woodfordii) is 'n algemene standvoël van woud, gevestigde boomveld en uitheemse plantasies. Die voël is 30 - 36 cm lank en 240 - 350 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African Wood Owl.

'n Paartjie.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Strix woodfordii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.