Bosveldlewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bosveldlewerik
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Mirafra
Spesie: M. passerina
Binomiale naam
Mirafra passerina
Gyldenstolpe, 1926

Die Bosveldlewerik (Mirafra passerina) is 'n algemene amper-endemiese standvoël en nomade in doringveld en mopanieboomveld met yl gras. Die voël is 'n somerbesoeker suid van sy gebied. Die voël is 14 cm groot en weeg 21 - 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Monotonous Lark.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Mirafra passerina”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.