Bottelboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bottelboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Pachypodium
Spesie: P. lealii
Binomiale naam
Pachypodium lealii
Welw.

Die Bottelboom (Pachypodium lealii) is 'n dik, sukkulente boom wat tot 6 m hoog kan word en kom voor in die noorde van Kaokoland. Dit lyk baie soos die halfmens maar het minder dorings op sy stam en is yl vertak. Die blare groei in 'n eindstandige roset.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]