Bruinwindswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bruinwindswael
In vlug oor Griekeland.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Apodiformes
Familie: Apodidae
Genus: Apus
Spesie: A. pallidus
Binomiale naam
Apus pallidus
Shelley, 1870

Die Bruinwindswael (Apus pallidus) is 'n seldsame voël en swerwer wat gewoonlik noord van die ewenaar oorwinter. Die voël is nog net twee keer in Suid-Afrika opgeteken. Die voël is 16 cm lank en 32 - 48 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Pallid Swift.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bruinwindswael (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Apus pallidus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.