Bwaba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bwaba
Totale bevolking: 300 000
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Burkina Faso Burkina Faso 175 000
Vlag van Mali Mali 125 000
Taal: Buamu
Geloofsoortuiging: Animisme (85%)
Christendom (10%)
Islam (5%)
Verwante etniese groepe:

Bwaba (enkelvoud: Bwa) is 'n etniese groep in Burkina Faso en Mali, wat 'n bevolking van omtrent 300 000 mense het. Die Bwaba se taal is Buamu.

Hulle is bekent vir hul abstrakte maskers, wat van hout of blare gemaak word. Hulle is ook bekent vir hul musiek, wat 'n belangrike deel van hul kultuur is.