Córdoba, Argentinië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Córdoba
Montaje CBA 9.jpg

Kaart Wapen
Departamento Capital (Córdoba - Argentina).png
Escudo ciudad de cordoba argentina.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Argentinië Argentinië
 Provinsie Bandera de la Provincia de Córdoba.svg Córdoba
 Koördinate 31°25′S 64°11′W
 Gestig op 6 Julie 1573
 Oppervlakte:  
 - Totaal 576 vk km
 Hoogte bo seevlak 390 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 1 309 536
 - Bevolkingsdigtheid 2 273,5/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 528 000
 Tydsone UTC -3 (ART)
 Burgemeester Ramón Javier Mestre
  Amptelike Webwerf cordoba.gob.ar
Kaart van Córdoba in 1889

Córdoba (Spaans: Córdoba de la Nueva Andalucía, letterlik "Córdoba van Nieu-Andalusië"; uitgespreek ) is die tweede grootste stad van Argentinië na die hoofstad Buenos Aires en die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad is op 6 Julie 1573 deur die Spaanse conquistador Jerónimo Luis de Cabrera gestig en na die Spaanse stad Córdoba genoem. Die stad het 'n bevolking van 1 309 536 en van 1 528 000 in die metropolitaanse gebied in 2008 gehad en het 'n oppervlakte van 576 km². Die stad is in die noordelike sentrum van Argentinië geleë en word as kulturele asook industriële sentrum van die streek beskou. Die Jesuïete Blok en Estancias van Córdoba is in 2000 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]