C-111

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
C111

Die C111-reeks bestaan uit prototipes en eksperimentele voertuie uit die sestiger- en sewentigerjare. Gedurende hierdie tydperk het Mercedes-Benz ge-eksperimenteer met nuwe enjin-tipes en kunsstofbakwerke.

Die C111-platform word gebruik as basis vir eksperimente met wankelenjins, dieselenjins en turbo-aanjaers.