CNN

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

CNN (kort vir Cable News Network) is 'n internasionale televisie-nuusstasie wat in Amerika gebaseer is. Dit is is deur Ted Turner gestig en hul hoofkwartier is in Atlanta, Georgia in die Verenigde State. Die kanaal is een van die gesogste kanale in Amerika.

Eksterne skakels[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wikipedia vertaal.