Georgia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deelstaat van Georgia
Vlag van Georgia Staatseël van Georgia
Vlag van Georgia Seël
Bynaam(e): Peach State, Empire of the South
Kaart van die Verenigde State met Georgia uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Atlanta
Grootste stad Atlanta
Area  24ste in die V.S.
 - Totaal 153 909 km2
 - Wydte 370 km
 - Lengte 480 km
 - Water 1 519 km2
 - % water 2,6 %
 - Breedtegraad 33.762° N
 - Lengtegraad 84.422° W
Bevolking  9de in die V.S.
 - Totaal 9 687 653
 - Digtheid 62,9/km2
18de in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Brasstown Bald
1 458 m
 - Gemiddeld 591 m
 - Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie  2 Januarie 1788 (4de)
Goewerneur Nathan Deal (R)
Luitenant-Goewerneur Casey Cagle (R)
Wetgewer Georgia Algemene Vergadering
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Saxby Chambliss (R)
Johnny Isakson (R)
Afkortings GA US-GA
Webblad www.georgia.gov

Georgia (Engels: State of Georgia) is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika. Dit is een van die oorspronklike 13 deelstate wat in opstand teen die Britse heerskappy gekom het. Atlanta is die hoofstad asook die grootste stad.

Die deelstaat het 'n bevolking van 9,7 miljoen en 'n oppervlakte van 153 909 vierkante kilometer. Georgia word in die noorde deur Tennessee en Noord-Carolina, in die ooste deur Suid-Carolina, in die suide deur Florida, en in die weste deur Alabama begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste.

Georgia se byname is Peach State en Empire of the South. Georgia se oorspronklike naam was Province of Georgia (1732 - 1777).

Atlanta gedurende die nag
Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake