Carnarvon, Wes-Australië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor Carnarvon in Australië. Vir die dorp in Suid-Afrika, sien Carnarvon.
Carnavon
Carnarvon jetty
Carnarvon jetty
Ligging van Carnarvon in Wes-Australië.
Ligging van Carnarvon in Wes-Australië.
Koördinate: 24°53′02″S 113°39′40″O
Administrasie
Staat Vlag van Australië Australië
Deelstaat Flag of Western Australia.svg Wes-Australië
Stigting 1883
Hoogte m (13 vt)
Bevolking (2006)
 - Stad 5 283
Tydsone AWST (UTC+8)

Carnarvon is 'n kusdorp in Wes-Australië, sowat 900 km noord van Perth. Volgens die 2006 sensus het die dorp 'n bevolking van 5 283 gehad.[1]

Verwysings[wysig]