Charles Rennie Mackintosh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek


Charles Rennie Mackintosh

Charles-Rennie-Mackintosh.jpg

Skotse argitek en kunstenaar


Skool
Glasgow School / Jugendstil


Beduidende projekte en werke

Charles Rennie Mackintosh (Kelvingrove, Glasgow) (3838792257).jpg
Kelvingrove in Glasgow


Ontwerpkuns

Room de Luxe.jpg
Room de Luxe, Willows Tea Room

Charles Rennie Mackintosh (* 7 Junie 1868 in Glasgow; † 10 Desember 1928 in Londen) was 'n Skotse argitek, binnenshuise ontwerper, kunshandwerker, ontwerper, grafiese kunstenaar en skilder. Saam met sy vrou Margaret McDonald Mackintosh, haar suster Frances MacDonald McNair en James Herbert McNair het hy die kunsgroep The Four gestig wat onder meer beslissende invloed op die Glasgow School uitgeoefen het.

Mackintosh was een van die leidende persoonlikhede van die laat 19de eeuse Art Nouveau- of Jugendstil-beweging en het sy invloed ook op moderne ontwerp laat geld. Hy word daarnaas as 'n invloedryke voorloper van die Modern Art-kunsstyl beskou.

Eksterne skakels[wysig]