Charlesbourg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Charlesbourg
Die Saint-Charles-Borromée-kerk in die geskiedkundige arrondissement Charlesbourg
Die Saint-Charles-Borromée-kerk in die geskiedkundige arrondissement Charlesbourg
Slagspreuk: Fide Et Labore Valebo
Ligging van Charlesbourg op 'n kaart (Quebec)
Charlesbourg
Charlesbourg
Ligging van Charlesbourg in Quebec
Koördinate: 46°52′00″N 71°16′00″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Metropolitaanse Gemeenskap Quebecstad
Stigting 1689
Geïnkorporeer op 1 Januarie 2002
Regering
 - Burgemeester Régis Labeaume
Oppervlak
 - Distrik 66,43 km²  (25,65 vk m)
Bevolking (2006)
 - Distrik 72 810
 - Digtheid 1 096/km² (2 838,6/vk m)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)

Charlesbourg is 'n distrik van Ville de Québec (Quebecstad) in die Kanadese provinsie Quebec. Dit is een van die oudste nedersettings in die provinsie, die eerste setlaars van 1689 was Jesuïete. Charlesbourg is in 1976 saamgesmelt met ander dorpe. Sedert 1 Januarie 2002 is dit 'n stadsdeel van Quebecstad. Nywerhede sluit boumateriaal en tekstiele in; die dieretuin van Quebec is een van die stad se besienswaardighede.