Chililabombwe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chililabombwe
Ligging van Chililabombwe op 'n kaart (Zambië)
Chililabombwe
Chililabombwe
Koördinate: 12°22′0″S 27°50′0″O
Land Vlag van Zambië Zambië
Provinsie Koperstreek
Hoogte 1 360 m (4 462 vt)
Bevolking (2005)
 - Stad 93 000
Tydsone SAST (UTC+2)

Chililabombwe is een van die jongste dorpe wat in Zambië se Koperstreek uitsluitlik weens die ontginning van koper ontstaan het. Dit lê in die noordwestelike uithoek van die provinsie, 8 km suid van die grens van die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dit het vroeër as Bancroft bekend gestaan.

In 2009 was die dorp se geskatte bevolking 70 050[1], vergeleke met 20 000 in 1960, waarvan 10% wit was.

Verwysings[wysig]