Coen Moulijn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Coen Moulijn
Coen Moulijn (1968).jpg
Coen Moulijn in 1968
Persoonlike inligting
Geboortenaam Coenraadt Moulijn
Gebore (1937-02-15)15 Februarie 1937
Geboorteplek Rotterdam, Nederland
Oorlede 4 Januarie 2011 (op 73)
Plek oorlede Rotterdam, Nederland
Speelposisie Vleuel
Jeug-loopbaan
Xerxes
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
1954–1955 Xerxes 38 (4)
1955–1972 Feyenoord 487 (84)
Total 525 (88)
Nasionale span
1956–1969 Nederland 38 (4)
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).
Standbeeld van Moulijn in Rotterdam
Moulijn is aan die linkerkant

Coenraadt "Coen" Moulijn (gebore 15 Februarie 1937 in Rotterdam - oorlede 4 Januarie 2011 in Rotterdam) was 'n bekende Nederlandse sokkerspeler.

Sy sokkerloopbaan het in 1954 by die Rotterdamse sokkerklub XerxesDZB begin. Van 1955 tot 1972 het hy by die sokkerklub Feyenoord (ook in Rotterdam) gespeel. Hy het ook vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Bronne[wysig | wysig bron]