Nederlandse nasionale sokkerspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nederland
Afrigter Vlag van Nederland Bert van Marwijk
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Die eerste Nederlandse nasionale sokkerspan in 1905.

Die Nederlandse nasionale sokkerspan, ook die Nederlandse elftal genoem, is die mans sokkerspan wat Nederland tydens internasionale kompetisies verteenwoordig.

Die span wen die Europese sokker-kampioenskappe in 1988, en bereik in 1974, 1978 en 2010 die finale van die Sokker-Wêreldbeker. Nederland is tans tweede op FIFA se wêreldranglys.

Erelys[wysig]

  • Wêreldbeker

(naaswenner (3): 1974, 1978, 2010)

  • Europa-beker (1)
1988

Meeste verskynings[wysig]

Posisie Speler Kere uitgedraf Doele Loopbaan
1 Edwin van der Sar 130 0 1995-2008**
2 Frank de Boer 112 13 1990-2004
3 Giovanni van Bronckhorst 106 6 1996-2010
4 Phillip Cocu 101 10 1996-2006
5 Rafael van der Vaart 93 17 2001-nou
6 Clarence Seedorf 87 11 1994-nou*
7 Marc Overmars 86 17 1993-2004
8 Dirk Kuijt 85 24 2004-nou
9 Aron Winter 84 6 1987-2000
10 Ruud Krol 83 4 1969-1983
  • *Clarence Seedorf is steeds onder kontrak by AC Milan, maar hy is sedert 2008 nie vir enige internasionale wedstryde gekies nie.
  • **Edwin van der Sar het nog tot 2010 vir die Engelse sokkerklub Manchester United gespeel, maar speel sedert 2008 nie meer internasionaal nie.

Top puntemakers[wysig]

Patrick Kluivert, die span se tweede grootste houer van alle tye, was 'n belangrike komponent van die opkoms van die Oranje in Frankryk 1998 en Euro 2000.
Posisie Speler Doele Kere uitgedraf Loopbaan
1 Patrick Kluivert 40 79 1994-2004
2 Robin van Persie 38 79 2005-nou
3 Dennis Bergkamp 37 79 1990-2000
4 Faas Wilkes 35 38 1946-1961
5 Ruud van Nistelrooy 35 70 1998-2008, 2010-nou
6 Johan Cruijff 33 48 1966-1977
7 Abe Lenstra 33 47 1946-1961
8 Klaas-Jan Huntelaar 31 50 2006-nou
9 Bep Bakhuys 28 23 1928-1937
10 Kick Smit 26 29 1928-1937

Spelers[wysig]

Speler Posisie Kere uitgedraf Doele Klub
Tim Krul DW 2 0 Vlag van EngelandNewcastle United
Maarten Stekelenburg DW 45 0 Vlag van Italië AS Roma
Michel Vorm DW 9 0 Vlag van Engeland Swansea City
Vurnon Anita V 3 0 Vlag van Nederland AFC Ajax
Khalid Boulahrouz V 36 0 Vlag van Duitsland VfB Stuttgart
Edson Braafheid V 10 0 Vlag van Duitsland TSG 1899 Hoffenheim
Jeffrey Bruma V 4 0 Vlag van Duitsland Hamburger SV
Urby Emanuelson V 15 0 Vlag van Italië AC Milan
John Heitinga V 75 7 Vlag van Engeland Everton FC
Joris Mathijssen V 79 3 Vlag van Spanje Malaga CF
Erik Pieters V 15 0 Vlag van Nederland PSV Eindhoven
Ron Vlaar V 5 0 Vlag van Nederland Feyenoord
Gregory van der Wiel V 29 0 Vlag van Nederland AFC Ajax
Ibrahim Affelay MS 36 3 Vlag van Spanje FC Barcelona
Mark van Bommel MS 74 10 Vlag van Italië AC Milan
Nigel de Jong MS 57 1 Vlag van Engeland Manchester City
Hedwiges Maduro MS 18 0 Vlag van Spanje Valencia CF
Stijn Schaars MS 16 0 Vlag van Portugal Sporting Portugal
Wesley Sneijder MS 81 23 Vlag van Italië Internazionale
Kevin Strootman MS 10 1 Vlag van Nederland PSV Eindhoven
Rafael van der Vaart MS 93 17 Vlag van Engeland Tottenham Hotspur
Georgino Wijnaldum MS 2 1 Vlag van Nederland PSV Eindhoven
Ryan Babel VS 42 5 Vlag van Duitsland TSG 1899 Hoffenheim
Roy Berens VS 2 0 Vlag van Nederland AZ Alkmaar
Eljero Elia VS 26 2 Vlag van Italië Juventus
Klaas-Jan Huntelaar VS 50 31 Vlag van Duitsland FC Schalke 04
Luuk de Jong VS 6 1 Vlag van Nederland FC Twente
Dirk Kuijt VS 85 24 Vlag van Engeland Liverpool FC
Jermain Lens VS 4 1 Vlag van Nederland PSV Eindhoven
Robin van Persie VS 79 38 Vlag van Engeland Manchester United
Arjan Robben VS 54 17 Vlag van Duitsland FC Bayern München

Mededinging[wysig]

Die Oranje het sterk mededinging met die nasionale sokkerspanne van hulle nabuurlande Duitsland en België. Die mededinging met die Belgiese nasionale sokkerspan is vriendskaplik. Die Derby van die lae lande is al 124 keer gespeel (die laatste wedstryd is op 29 Mei 2004 gespeel). Nederland het 55 keer gewen en België 40 keer. Hierdie derby leef meer in België as in Nederland.

Die mededinging met die Duitse nasionale sokkerspan is baie sterker, want beide lande speel 'n belangrike rol in die internasionale sokker. Nederland - Duitsland is miskien die swaarste derby in internasionaal sokker. By die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 in Duitsland het die Duitse span Nederland in die eindstryd geklop. In 1988 (by die UEFA Europa-beker in Duitsland) het Oranje Duitsland uitgeklop in die halfeindronde. Die wedstryd is 38 keer gespeel, waarby Duitsland 14 keer het gewen en Nederland 10 keer.