Compiègne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Compiègne
Die raadsaal van Compiègne
Die raadsaal van Compiègne
Wapen van Compiègne
Wapen
Ligging van Compiègne op 'n kaart (Frankryk)
Compiègne
Compiègne
Koördinate: 49°24′54″N 2°49′23″O
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Flag of Picardie.svg Pikardië
Département Blason département fr Oise.svg Oise
Arrondissement Compiègne
Kanton Compiègne-Nord, Compiègne-Sud-Est, Compiègne-Sud-Ouest
Regering
 - Burgemeester Philippe Marini
Oppervlak
 - Stad 53,10 km²  (20,5 vk m)
Hoogte 31–134 m (102–440 vt)
Bevolking (2009)
 - Stad 40 860
 - Digtheid 769/km² (1 991,7/myl2)
Poskode 60200
Skakelkode(s) 60159
Webwerf: compiegne.fr

Compiègne [kɔ̃ˈpjɛɲ] is 'n stad in die Noord-Franse département Oise in die administratiewe gewes (région) Picardie, sowat 80 kilometer noord van Parys aan die Oiserivier geleë. Dit is die onderprefektuur van die gelyknamige arrondissement van Oise.

Compiègne het veral bekendheid verwerf deur die twee wapenstilstande wat Frankryk en Duitsland hier in 1918 en 1940 onderteken het.