Coventry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Coventry
Coventry Skyline.jpg

Ligging van Coventry in Engeland Coventry Katedraal
EnglandCoventry.png
Coventry cathedral.jpg
Die Whittle Arch gebou
Whittle statue and arches -Coventry4 -26m08.JPG
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Graafskap West Midlands
 Koördinate 52°24′N 1°30′W
 Oppervlakte:  
 - Totaal 98.64 vk km
 Hoogte bo seevlak  ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 306 700
 - Bevolkingsdigtheid 3 108/vk km
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Burgemeester Geen
 Amptelike Webwerf www.coventry.gov.uk

Coventry is 'n stad in sentraal Engeland (in die Verenigde Koninkryk), oos van Birmingham. In 2007 het die stad 'n geskatte bevolking van 306 700 gehad. Daar is ook 7 plekke in die Verenigde State van Amerika wat na Coventry vernoem is. Coventry was ook die eerste stad in die wêreld om 'n susterstad te hê.

Demografie[wysig]

Coventry is die negende grootste stad in Engeland. In 2001 het 80,5% van die bevolking uit blankes bestaan, 11,9% uit Indiërs, 3,1% uit swartmense en 1,9% uit ander bevolkingsgroepe.

Susterstede[wysig]

Coventry het 26 susterstede van oor die wêreld.