Dave Matthews

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dave Matthews
DaveMatthews2.jpg
Dave Matthews in 2000.
Geboortenaam David John Matthews
Oorsprong Charlottesville, Virginia (VSA)
Geboorte 9 Januarie 1967
Johannesburg (Suid-Afrika)
Beroep(e) Musikant
Genre(s) Jazzrock, jam
Instrument(e) Stem, kitaar, klavier
Aktiewe jare 1989 — hede
Uitgewer(s) RCA, Sony BMG
Assosiasies Tribe of Heaven, Dave Matthews Band, Dave Matthews and Tim Reynolds, Dave Matthews & Friends
Portal.svg Musiekportaal

David John Matthews (* 9 Januarie 1967, Johannesburg, Suid-Afrika) is 'n Amerikaanse Grammy-musikant. Hy is mees bekend vir sy rol as voorsanger, liedjieskrywer en kitaarspeler vir Dave Matthews Band. Hy het ook al as 'n solokunstenaar en met ander musikale kunstenaars soos Tim Reynolds, The Blue Man Group, en Trey Anastasio gewerk. Matthews hou hom soms ook akteur en het al in verskeie rolprente verskyn.

Eksterne skakels[wysig]