David Villa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Foto van David Villa.

David Villa Sánchez (Tuilla (Langreo), 3 Desember 1981) is 'n Spaanse sokkerspeler. Hy speel vanaf 2010 as aanvaller by FC Barcelona. Sy bynaam is El Guaje, wat Die Joggie beteken in Asturies.

Internasionale loopbaanstatistieke[wysig]

Vir die Spaanse nasionale sokkerspan:[1]

Jaar Kere uitgedraf Doelskoppe
2005 4 1
2006 14 8
2007 10 3
2008 11 12
2009 13 11
2010
Totaal 52 35

Verwysings[wysig]