Die Republikein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Republikein is 'n Afrikaanse dagblad gepubliseer in Namibië. Dit is in Desember 1977 gestig deur die Republikeinse Party van Namibië. Die eerste redakteur van die koerant was Johannes Petrus (Jan) Spies, die bekende storieverteller. [1] Sy huidige Uitvoerende Redakteur is Chris Jacobie.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Chronology of 1977 in Namibia at KlausDierks.com
  2. Algemeen

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]