Diego Forlán

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Diego Forlán
U10 Diego Forlán 7524.jpg
Diego Forlán in 2014
Persoonlike inligting
Geboortenaam Diego Forlán Corazo
Gebore 19 Mei 1979 (1979-05-19) (35 jaar oud)
Geboorteplek Montevideo, Uruguay
Hoogte 1,80 m[1]
Speelposisie Vorentoe
Klub inligting
Huidige klub Cerezo Osaka
Nommer 10
Jeug-loopbaan
1990–1991 Peñarol
1991–1994 Danubio
1994–1997 Independiente
Senior-loopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
1997–2002 Independiente 80 (37)
2002–2004 Manchester United 63 (10)
2004–2007 Villarreal 106 (54)
2007–2011 Atlético Madrid 134 (74)
2011–2012 Internazionale 18 (2)
2012–2014 Internacional 34 (10)
2014– Cerezo Osaka 34 (12)
Nasionale span
2002–2014 Uruguay 112 (36)
Sjabloon:Infobox medal templates
* Kere vir senior klub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 22 April 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ National team caps and goals correct as of 28 Junie 2014

Diego Forlán Corazo (Montevideo, 19 Mei 1979) is 'n Uruguaanse professionele sokkerspeler wat vir Cerezo Osaka speel en vanaf 2002 tot 2014 vir die Uruguaanse nasionale sokkerspan gespeel het. Na afloop van die Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 is hy as die beste speler van die toernooi aangewys.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]