Diepenbeek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Diepenbeek
Djoppenbeek / Diejpenbik
Die Regina Paciskerk (vir die ineenstorting)
Die Regina Paciskerk (vir die ineenstorting)
Vlag van Diepenbeek
Vlag
Wapen van Diepenbeek
Wapen
Ligging van Diepenbeek in die provinsie Limburg
Ligging van Diepenbeek in die provinsie Limburg
Koördinate: 50°54′00″N 5°25′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of Limburg (Belgium).svg Limburg
Regering
 - Burgemeester Etienne Steegmans (CD&V.plus)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 41,19 km²  (15,9 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 18 242
 - Digtheid 443/km² (1 147,4/myl2)
Poskode 3590
Skakelkode(s) 011
Webwerf: www.diepenbeek.be

Diepenbeek (Limburgs: Djoppenbeek of Diejpenbik) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die middel van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 18 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 41 km².

Die Katolieke Regina Paciskerk se dak, geleë in die gehug Lutselus, is in die late nag van 25 Desember 2010 ineengestort. Oorsaak is waarskynlik die baie sneeu op die dak. Daar is nie gewondes of dooies nie.

Plekke[wysig]

Plekke in die munisipale gebied van Diepenbeek:
Bijenberg, Crijt, Diepenbeek (dorp), Dorpheide, Keizel, Lutselus, Pampert, Piannesberg, Reitje, Rooierheide, Rozendaal en Zwartveld.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Diepenbeek (kategorie)


Munisipaliteite in Belgies Limburg Flag of Limburg (Belgium).svg

Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Meeuwen-Gruitrode | Neerpelt | Nieuwerkerken | Opglabbeek | Overpelt | Peer | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal