Herstappe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Herstappe
Herstap
Uitsig oor Herstappe
Uitsig oor Herstappe
Vlag van Herstappe
Vlag
Wapen van Herstappe
Wapen
Ligging van Herstappe in die provinsie Limburg
Ligging van Herstappe in die provinsie Limburg
Koördinate: 50°44′00″N 5°26′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of Limburg (Belgium).svg Limburg
Regering
 - Burgemeester Serge Louwet (HTD-HDM)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 1,35 km²  (0,5 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 85
 - Digtheid 63/km² (163,2/myl2)
Poskode 3717
Skakelkode(s) 012

Herstappe (Limburgs: Herstap) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het 85 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 1,35 km². Hiermee is dit die kleinste munisipaliteit van België.

Plekke[wysig]

Plekke in die munisipale gebied van Herstappe:
Herstappe (dorp).

Eksterne skakels[wysig]


Munisipaliteite in Belgies Limburg Flag of Limburg (Belgium).svg

Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Meeuwen-Gruitrode | Neerpelt | Nieuwerkerken | Opglabbeek | Overpelt | Peer | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal