Dima Bilan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dima Bilan
Dima Bilan (May 2007).01.jpg
Dima Bilan in 2007.
Geboortenaam Ви́ктор Никола́евич Бела́н
Geboorte 24 Desember 1981
Ust-Dzheguta, Sowjetunie, tans Rusland
Beroep(e) Sangeres
Genre(s) Pop, R&B, Soul
Instrument(e) Stem, Akkordeon, Piano
Aktiewe jare 2000 tot hede
Webwerf bilandima.ru
Portal.svg Musiekportaal

Dima Bilan (Russies: Дима Билан; gebore Viktor Belan op 24 Desember 1981) is 'n Russiese sanger.

Bilan neem in 2006 aan die Eurovision-sangfees deel waartydens hy die tweede prys met sy nommer, Never Let You Go inpalm. Tydens die 2008 Eurovision-sangfees sing hy Believe en wen die kompetisie met 272 punte.

Albums[wysig]

  • 2003 - Ya nochnoi huligan (Я ночной хулиган)
  • 2004 - Na beregu neba (На берегу неба)
  • 2006 - Vremya-reka (Время-река)
  • 2008 - Protiv Pravil (Против правил)

Eksterne skakels[wysig]