Dipterocarpaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dipterocarpaceae
Dipterocarpus retusus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Malvales
Familie: Dipterocarpaceae
Blume[1]
Genera

Anisoptera
Cotylelobium
Dipterocarpus
Dryobalanops
Hopea
Marquesia
Monotes
Neobalanocarpus
Pakaraimaea
Parashorea
Pseudomonotes
Shorea
Stemonoporus
Upuna
Vateria
Vateriopsis
Vatica

Dipterocarpaceae is 'n familie wat hoort tot die orde Malvales. Daar is 500 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie waarvan drie in Suider-Afrika voorkom en al drie is bome. Hierdie familie van houtagtige plante kom meesal in Suidoos-Asië voor.

Kenmerke[wysig]

Kenmerk aan die familie is dat al die spesies houtagtig is en die bas is geplooi in die mikke waar groot takke uitgroei. Die blare is enkelvoudig en spiraalsgewys gerangskik. Daar is 'n duidelike kolletjie op die hoofaar naby die basis waar die blaarsteel aan die blaarskyf aanheg.

Spesies wat in Suider-Afrika voorkom[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Angiosperm Phylogeny Group (2009). “An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III” (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society 161 (2): 105–121. DOI:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 2013–07–06.

Eksterne skakels[wysig]