Dongguan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dongguan
东莞
'n Straattoneel in Dongguan.
'n Straattoneel in Dongguan.
Ligging van Dongguan op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Dongguan
Dongguan
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 23°02′00″N 113°43′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Guangdong
Stigting 331
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Xu Jianhua (徐建华)
 - Burgemeester Yuan Baocheng (袁宝成)
Oppervlak
 - Stad 2 465 km²  (952 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 8 220 237
 - Digtheid 3 300/km² (8 600/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 523000
Skakelkode(s) 769
Webwerf: dongguan.gov.cn

Dongguan (Sjinees: 东莞) is 'n stad in die Sjinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 8 220 237 in 2010. Die stad is geleë tussen Kwangtsjou in die noorde, Huitsjou‎‎ in die noordooste en Shenzhen in die suide aan die monding van die Parelrivier in die Suid-Sjinese See.