Donkerkoester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Donkerkoester
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. leucophrys
Binomiale naam
Anthus leucophrys
Vieillot, 1818

Die Donkerkoester (Anthus leucophrys) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en nomade met 'n voorkeur vir kort gras en onlangs afgebrande dele. Die voël is 17 cm groot en weeg 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Plain-backed Pipit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anthus leucophrys”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.