Dornbirn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Dornbirn
Karrenberg Panorama 4.jpg

Kaart Wapen
Vorarlberg Dornbirn.svg
Wappendornbirn.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Flag of Vorarlberg.svg Vorarlberg
 Distrik Dornbirn
 Koördinate 47°24′N 09°44′O
 Stigting Omstreeks 650
 Oppervlakte:  
 - Totaal 120,83 vk km
 Hoogte bo seevlak 437 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Maart 2012) 46 080
 - Bevolkingsdigtheid 831,36/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Somertyd UTC +2 (MET)
 Burgemeester Wolfgang Rümmele (ÖVP)
 Amptelike Webwerf www.dornbirn.at

Dornbirn is die grootste stad in die Oostenrykse deelstaat van Vorarlberg. In 2012 het die stad 'n bevolking van 46 080 gehad. Die stad lê 437 meter bo seevlak.