Douglas MacArthur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Douglas MacArthur
26 Januarie 1880 – 5 April 1964 (84 jaar oud)
Douglas MacArthur
Geboorteplek Little Rock, Arkansas
Plek van afsterwe Washington, D.C.
Lojaliteit Vlag van Verenigde State Verenigde State
Flag of the Philippines (navy blue).svg Filippyne
Diens/Tak Flag of the United States Army.gif United States Army
Flag of the Philippines (navy blue).svg Filippynse weermag
Jare in diens 1903–1964
Rang US-O11 insignia.svg Generaal (VS-weermag)
Veldmaarskalk (Filippynse weermag)
Veldslae/oorloë Meksikaanse Rewolusie
Eerste Wêreldoorlog
Tweede Wêreldoorlog
Korea-oorlog

Douglas MacArthur (26 Januarie 18805 April 1964) was 'n Amerikaanse generaal tydens die Meksikaanse Rewolusie, die Eerste Wêreldoorlog, die Tweede Wêreldoorlog en die Korea-oorlog.