Duim

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Maatband wat in duime uitgemerk is.
'n Man se duim is ongeveer een duim lank.

'n Duim is 'n ou Imperiale lengtemaat. Hoewel dit met die metriese stelsel vervang is, word die duim nog in sekere Engelssprekende lande gebruik. 'n Man se duim is ongeveer een duim lank.

  • 1 duim = 25.4 millimeters
  • 12 duim = 1 Voet = 304.8 millimeters
  • 36 duim = 1 Jaard = 914.4 millimeters
  • 1 meter = omtrent 39.37 duime

Die simbool vir 'n duim is ″ (maar word soms met die ASCII-teken " vervang).